)
Wintersport – Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Standerton

Wintersport. Hoërskool Piet Retief se wintersport spanne, netbal, hokkie en rugby, het die naweek teen Hoërskool Standerton gespeel. Die volgende leerders is as spelers van die wedstryde aangewys: Netbal /…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Die afgelope Saterdag het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig. Die geleentheid was vriendskaplike voorseisoen-wedstryde. Die uitslae getuig van uitstekende spel. Netbal: Dogtershokkie: Seunshokkie:…

Wintersport – Hoërskool Ermelo winterseisoen skop af

Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit. Die netbal se uitslae: Dogtershokkie…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Pionier

Wintersport. Op Saterdag, 29 Mei, het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Pionier van Vryheid. ie netbal se wedstryde was vriendskaplik en die Erries se tellings…

Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank

Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde. Die tellings is as volg: Netbal en dogtershokkie se wedstryde was…

Erries speel wintersport teen Hoërskool Secunda.

Op Saterdag 12 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo vir Hoërskool Secunda aangevat

EHS wintersport presteer teen Lydenburg

Op Donderdag, 26 April 2018 het Hoërskool Ermelo se rugby, dogtershokkie en netbal teen Lydenburg deelgeneem. Ten spyte van die hitte het die Erries hul besonder goed van hul taak…

Erries speel wintersport teen Affies en Ben Viljoen

Hoërskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen