)

Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank

Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde.

Die tellings is as volg:

  • o.15A-span wen 19 – 7
  • o.15B-span wen 40 – 10
  • o.16A-span verloor 12 – 29
  • o.18B-span verloor 0 – 27
  • Derdespan verloor 0 – 51
  • Tweedespan speel gelykop met 10 elk
  • Die Hoërskool Ermelo TWK Eerstespan rugby verloor 14 – 24
  • Die o.14A-span het op Dinsdag 23 Mei hul wedstryd gespeel en verloor 17 – 24.

Netbal en dogtershokkie se wedstryde was ook ligawedstryde en is gespeel op Donderdag 25 Mei.

Die uitslae is as volg:

Netbal:

  • o.14A-span wen 8 – 6
  • o.14B-span verloor 3 – 6
  • o.15A-span wen 17 – 7
  • o.15B-span verloor 3 – 18
  • o.16A-span verloor 10 – 17
  • Tweedespan wen 20 – 1
  • Hoërskool Ermelo Eerstespan netbal wen 36 – 15

Dogtershokkie:

  • o.14A-span verloor 0 – 3
  • o.15A-span wen 2 – 1
  • o.16A-span wen 2 – 1
  • Tweedespan verloor 0 – 2
  • Hoërskool Ermelo Eerstespan dogtershokkie wen 1 – 0
Foto links:Ancois van der Berg; regs: Hayley van der Walt

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal