)

Kaapse Eisteddfod – Laerskool De Tyger Ensamble skitter

Kaapse Eisteddfod. Laerskool De Tyger se Ensamble, onderleiding van Mev Esmé Hills, het Saterdag by die Kaapse Eisteddfod die beoordelaars in trane en die gehoor in vervoering gehad tyfens hul optrede. 

Hierdie laerskool sanggroep het en die kommentaar van die beoordelaars was ‘n snak-na-jou-asem oomblik. 

Een van die sangleerders, Ziané sê dat hul dit nie sonder hul besondere, bekwame, musiek onderwyseres en begeleidster Juf Esmé sou kon doen nie. Ons wou net ons beste vir Juffrou doen. Sy sit altyd haar hart en siel in ‘n les en gee soveel liefde vir ons en musiek. 

Dit is hoe 100% lyk!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.detyger.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal