)

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Die afgelope Saterdag het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig. Die geleentheid was vriendskaplike voorseisoen-wedstryde.

Die uitslae getuig van uitstekende spel.

Netbal:

  • o.14A wen 11-3
  • o.14B verloor 7-15
  • o.15A wen 8-7
  • o.15B speel gelykop: 8 elk
  • o.16A verloor 15-16
  • o.16B wen 7-5
  • Tweede span wen 16-7
  • Hoërskool Ermelo Eerste span wen 35 – 13

Dogtershokkie:

  • o.14A wen 10-0
  • o.15A speel gelykop: 3 elk
  • o.16A wen 9-1
  • Tweede span wen 4-0
  • Hoërskool Ermelo Eerste span dogtershokkie 3-0

Seunshokkie:

  • o.16A wen 6-0
  • Hoërskool Ermelo Eerste span seunshokkie speel gelykop: 2 elk

Rugby:

  • o.14A verloor 10-17
  • o.14B wen 37-7
  • o.15A wen 30-10
  • o.15B wen 25-0
  • o.16A wen 22-0
  • o.16B wen 45-10
  • Derde span wen 38-5
  • Tweede span wen 39-19
  • Hoërskool Ermelo Eerste span 34-15
Foto’s links: Christiaan Horn. regs: Thabo Makoena
Foto’s links: JF Möller. Regs: SS Cilliers
Foto’s: links: : Amori Prinsloo. Regs: Sulice Geldenhuys

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal