)
Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

Skole-Boogskiet. 🎯 Hoërskool Oosterlig Oosie Boogskiet. Baie geluk aan die talentvolle Oosie‑boogskutters wat hul skool met hul uitmuntende prestasies verteenwoordig het! Bullseye‑span Ethan Fourie • Saskia Franszen • Zandri Franszen…

Oosie Stoei-uitblinker – Hoërskool Oosterlig spog met Kadin Botha

Oosie Stoei-uitblinker. 🏆 Hoërskool Oosterlig vier ‘n kampioen! Kadin Botha, ’n trotse leerder van Hoërskool Oosterlig in Johannesburg, het hom in 2025 gevestig as een van Suid-Afrika se voorste stoeiers.…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Die afgelope Saterdag het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig. Die geleentheid was vriendskaplike voorseisoen-wedstryde. Die uitslae getuig van uitstekende spel. Netbal: Dogtershokkie: Seunshokkie:…