HOKKIE

 0/14B het verlede week teen Saints gespeel en 3-3 gelyk op gespeel

 o/16A-Liga

Grey o/16B 5 -Fichardtpark 0/16A 0

KRIEKET

 Raynard van Tonder is gekies vir die SA O/19 krieketspan wat later die kwartaal na Sri Lanka  sal toer. Baie geluk met hierdie wonderlike prestasie.

 Phillip Visser is aangewys as Vrystaat Krieket se O/17 Speler van die Jaar, baie geluk!

TENNIS

The Kearsney Tennis Festival took place from the 12- 15 May 2016

Round Robin

Grey vs. Kearsney College – Grey 8-1

Grey vs. Affies – Grey 5-4

Grey vs. Stellenbosch – Grey 9-0

Semi –Final

Grey vs. Pretoria Boys – Grey 5-2

Final

Grey vs. Paul Roos – Paul Roos 6-3

Final tournament standings

8 Hoërskool Stellenbosch

7 Clifton

6 Kearsney College

5 Selborne College

4 Pretoria Boys

3 Affies

2 Grey College

1 Paul Roos

SOKKER

Grey 1ste span klop CBC 2-0

Grey /15A verloor 4-0 teen CBC se /17’s

Grey/14A verloor 2-1 teen CBC se /15’s

Grey /17A wen 3-0 teen Brebner se /17A’s

Grey /15A verloor teen Brebner /15A 2-0

Grey /14A wen 2-0 teen Brebner /14A

Become a Sponsor