)

Titans Krieketspanne – Afrikaanse Hoër Seunskool

Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine van die o/16- en o/19-Titans Krieketspanne onderskeidelik aangewys.

Die o/16 week is verlede week in Oudshoorn en George beslis en die Titansspan het in die tweede plek geëindig. Hulle het ongelukkig in die finaal vasgeval.

Die o/19 Khaya Majola week het ook Saterdag in Makhanda begin.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal