)

SA Jukskei-kampioenskappe – Helpmekaar Kollege presteer

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe het verlede week in Kroonstad plaasgevind. Om by hierdie geleentheid tot ‘n SA-span verkies te word, moet jy die top 10 van jou afdeling en ouderdomsgroep behaal.

Hierdie eer het die volgende Helpies te beurt geval:

  • Nathann Knoop: o.19 SA A-seunspan
  • Aidan Labuschaigne: SA Akademie Seuns-uitnodigingspan
  • Zoë Ludik: SA Akademie Meisies-uitnodigingspan
  • Juf. Ju-hanie Wilken is gekies as afrigter vir die SA Akademie-meisiespan.

Hierdie spanne het ook almal tydens die vertoonwedstryde medaljes verwerf.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.helpmekaar.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal