)
Titans Krieketspanne – Afrikaanse Hoër Seunskool

Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine…