Affies Krieket. Affies Krieket se eerste krieketspan het gisteraand hul afsluiting in die rugbyklubhuis gehou.
Die matriekseuns, Jacques Erasmus, Matt van der Mescht, JL van Rensburg, Wilco de Bruin, Henno Harding, Dylan Bester en Divan Engelbrecht, het elkeen hul eie eerste span-pet, netjies geraam saam met hul eerste span-statistieke, as ‘n geskenk ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf