)
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool skitter

Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie…

Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse Hoër seunskool

Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied. ‘n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024: Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:…