)

JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool

JSE Investment Challenge. Nie minder nie as 39 spanne, van 4 seuns per span, neem vanjaar aan die JSE Investment Challenge deel.

Daar is meer as 500 spanne van regoor die land wat deelneem. Die kompetisie strek oor ses maande en eindig einde September.

Hierdie unieke geleentheid gee aan jong beleggers die kans om praktiese kennis op te doen oor die wêreld van finansies en beleggings. Elke span kry ‘n denkbeeldige bedrag van R1 000 000 om in JSE-genoteerde maatskappye te belê.

Die spanne wie se portefeuljes elke maand die beste groei toon, sowel as dié oor die volle termyn van 6 maande, wen wonderlike pryse.

Hierdie kompetisie wek al vir meer as 50 jaar belangstelling in die dinamiese omgewing van die aandelemark.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof kan met trots aankondig dat twee van hul leerders deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys. Hierdie twee uitblinkers, Hendre Keyser en Teneal Keyser, het die…

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…

Leave a Reply

You Missed

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Hemelvaartdag – Ascension Day

Hemelvaartdag  – Ascension Day

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter