)

Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Robotika Olimpiade. Die Affie-manne het gekook by die Robotika Olimpiade. Quinn Pollard en Stean Visser, beide in graad 9, het Saterdag aan die Nasionale Finaal van die World Robotics Olimpics (WRO), deelgeneem. Die Olimpiade het by Curro Aurora in Randburg plaasgevind. Hierdie twee manne het ‘n tweede plek in die senior Robo Mission-afdeling behaal.

Quinn en Stean gaan Suid-Afrika by die internasionale finaal gedurende November in Turkye verteenwoordig.

Affies, met drie spanne, was die enigste skool wat meer as een span gehad het wat na die finaal deurgedring het.

Slegs die top 18 spanne in die land was na die kompetisie uitgenooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal