JSE Investment Challenge. Vier matriekleerders van Affies, Xavier de Wet, Diaan Venter, Zander van Niekerk en Edrich Grobler, het puik presteer in die JSE Investment Challenge vir Maart.
Die span het hul beleggingsportefeulje met ‘n merkwaardige 8.85% laat groei en daarmee hul plek bo-aan die ranglys verseker.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








