Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit.
Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van Affies se bekwame breiers, mnr. Niell Jacobs, gaan die leisels van die o.18A Cravenweekspan neem.
O.18 Cravenweekspan
- Mnr. Niell Jacobs (Hoofafrigter)
- Bauke Swart, gr. 12
- Christiaan de Wet, gr. 12
- Luan Potgieter, gr. 12
- Luan Potgieter, gr. 12
- Stefan McDonald, gr. 12
- Zirk Meyer, gr. 12
- Ruben Groenewald, gr. 12
- Roal Kruger, gr. 12
- Deon Botes, gr. 12
- Lamond Baaidjies, gr. 12
O.18 Akademiespan
- Stefan de Bruyn, gr. 12
- Charl Els, gr. 11
- Hannes Nagel, gr. 11
- Martin van Niekerk, gr. 11
- Petrus Rautenbach, gr. 12
- Estian Marx, gr. 11
- Khumo Manakana, gr. 12
- O.16 Grant Khomospan
- Ziaan Slabbert, gr. 10
- Liam de Jager, gr. 10
- Alexander Muller, gr. 10
- Caleb Pretorius, gr. 10
- Ethan Williams, gr. 10
- Ruben Smith, gr. 10
- Rico du Plessis, gr. 10
- Dandre Brink, gr. 10
- Kyle van Staden, gr. 10
- Hendré Ehlers, gr. 10
- Keegan Fourie, gr. 10
O.17A Afgriweekspan
- Hendré Lombaard, gr. 11
- Fourie Roberts, gr. 11
- Morné Bisset, gr. 11
O.17B Provinsiale span
- Ewald van Niekerk, gr. 11
- Joshua Gouws, gr. 11
O.16 Noordvaal A-span
- Jayden Herbst, gr. 10
- Lucien Greyling, gr. 10
- Kale Pienaar, gr. 10
- André Pretorius, gr. 10
O.16 Noordvaal B-span
- Jaco Joubert, gr. 10
O.15 Afrgriweek A-span
- Heinrich Becker, gr. 9
- Neil de Kock, gr. 9
- Duan Terblanche, gr. 9
O.15 Afgriweek B-span
- Aidan Vermeulen, gr. 9
- Taylor Nel, gr. 9
- Dylan Badenhorst-Schnetler, gr. 9
- Ruhan van der Merwe, gr. 9
- Wilhelm Boer, gr. 9
- Gerrit du Plooy, gr. 9
- Tidimalo Senyatsi, gr. 8
Knap gedaan, manne. Sterkte vir die toernooie!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








