Johnnie Reitz Stoei Toernooi. Hoërskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal.
Katelyn het as volg presteer:
- O.17 Vrystyl Dames: Goud
- Presidente Juniors Vrystyl Dames: Goud
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








