PSI Hokkie Toernooi. Vyf van Hoërskool Pietersburg, Polokwane, se o.14 hokkie bokkies het die Limpopo Leopards verteenwoordig by PSI Hokkie Toernooi in Kaapstad.
- Lize-Marie Mussman
- Sumike Daily
- Joré Benade
- Marili van der Merwe
- Tyana Zaayman (kapteine)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf