)

Hoërskool Pietersburg en ander hoofleiers bring hoop

Gerhard Maré en Diana van Niekerk het met ‘n inisiatief begin, in samerwerking met talle ander hoofleiers in ons land. Hulle doel is om hoop en ‘n positiewe boodskap onder ons leerders te versprei. Volg dus gerus die volgende 3 weke al die aktiwiteite en boodskappe (wat niks met skoolwerk te doen het nie) wat ons hier gaan plaas.

Dankie Gerhard en Diana vir julle inisiatief en voorloop in ‘n tyd waar almal lewe met vrees en bekommernis. 

#pietietrots

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal