)

Errie-skuts skiet weer kolskote

Op Woensdag en Donderdag, 17 en 18 Julie, het die Errie-skuts aan die sesde streekkompetisie vir die jaar deelgeneem. Dit was die laaste geleentheid vir die skuts om tellings bymekaar te maak om uitgenooi te kan word na die Mpumalanga-finaal. Die Erries het hul goed van hul taak gekwyt.

In die sporterklas skiet die skuts as volg: Reinhardt Vorster 1417, John-Henri van Zyl 1325, Dehandri Morkel (L/S JJ van der Merwe) 1314, Renel Swanepoel 1287, Herman Holtzhausen 1273, Hendrea van Zyl 1272, Pieter de Beer 1267, GJ Swanepoel 1160 (pb), Herentia van Zyl 1072 en EloĆÆse Prinsloo 1037.

Pistoolafdeling: In die pistoolafdeling skiet Emma Stevens 620 (pb) en Reynardt de Beer (L/S JJ van der Merwe) 613.

Baie geluk aan al die skuts wat reg deur die jaar uitstekend presteer het.

EHS is trots op julle.

Foto: GJ Swanepoel besig om hard te fokus

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal