Hierdie jaar spog die Erries weer met ān leerder wat tot die Mpumalanga jeugskouspan verkies is. Om deel te wees van hierdiĆ© span, moet ān mens na afloop van drie skoue in die top drie geplaas word.
Kayla Lourens, graad 10-leerder van EHS, wat met ān sierduif skou, is as nommer een in Mpumalanga aangewys en sal vanaf 18-22 September aan die nasionale skou gaan deelneem. Hierdie jaar word die skou in Vryburg aangebied.
Die Erries is besonder trots op jou en wens jou alle sterkte toe, Kayla.