)

Ligbron neem deel aan eerste pryskiet-kompetisie vir 2019

Die Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag en Vrydag, 21 en 22 Februarie aan die Prysskiet 1 kompetisie deelgeneem wat by Hoƫrskool Ermelo plaasgevind het. Die Liggies het die volgende plekke behaal (al die tellings is die skut se punt uit 1600 punte).

In die o/14-afdeling het 40 skuts deelgeneem en die Liggies het die volgende plekke behaal: Elsabe van der Spuy (7de) met 1131 punte, Hugo Engelbrecht (16de) met 978 punte, Dewald Müller (23ste) met 938 punte, SJ van Eck (29ste) met 907 punte en Cobus Pretorius (36ste) met 843 punte.

In die o/16-afdeling was daar 62 skuts en het die Liggies die volgende plekke behaal: SumƩ Snyman (4de) met 1348 punte, Gerhard Botma (14de) met 1292 punte, Ernst Botha (16de) met 1281 punte, Roeland Minnaar (33ste) met 1117 punte, MornƩ van Aswegen (42ste) met 1038 punte, Pieter van Aardt (53ste) met 847 punte en Beverley Kirsten (58ste) met 798 punte. By die o/21-afdeling het 44 skuts deelgeneem het en Hanro van der Spuy was 5de met 1405 punte.

Ligbron se twee skuts wat albei onder die eerste 10 plekke in hulle onderskeie ouderdomsgroep geƫindig het is: ElsabƩ van der Spuy (7de) en SumƩ Snyman (4de).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal