)

Skiet Streekskompetisie – Errie-skuts wen die kompetisie

Skiet Streekskompetisie – Dertien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die laaste skiet streekskompetisie deelgeneem. Hulle het weggestap as wenners van die skiet streekskompetisie.

Die uitslae was as volg:

  • Pieter de Beer 1405
  • Marla de Jager 1375
  • Dehandri Morkel 1334
  • Stiaan van den Heever (pb)
  • Jessica Ashmead 1221
  • Lynné Rademan 1191
  • Benjimin Raath 1176 (pb)
  • Reinhardt de Beer 1173
  • Danie Geldenhuys 1150
  • Arno van der Bank 1140
  • Joané Botes 1133 (pb)
  • Martiens de Jager 1131.

Leam Warren skiet ’n telling van 604 (pb) in die pistool-afdeling.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal