Skiet – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deurgedring na die semi-finaal.
Die semi-finaal sal gehou word op 12 en 13 Augustus by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein.
Die volgende leerders het deurgedring in die skiet:
- O/21 – William Muir
- O/16 – Izelle van Vuuren en Johané Malan
- O/14 – Gary Marx en Nellie Geldenhuys.
Baie sterkte met die voorbereiding.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS/
Foto voorsien