)

Prysskiet 5 – Skuts van Alies het Buffel-naam hoog gehou

Prysskiet 5 – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 5 by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gaan deelneem.  Die skuts het die Buffel-naam hoog gehou en hulle uitslae was sommer in die kol.

In die O/21 afdeling behaal William Muir ‘n 12de plek met 810 punte.

Izelle van Vuuren het ‘n goue medalje buffelkamp toe gebring. Sy skiet ‘n 1ste plek los uit 68 skuts in die O/16 afdeling met ‘n 880 punte. Johané Malan neem deel in die O/16 afdeling en behaal ‘n 19de plek met 789 punte.

In die O/14 afdeling het Gary Marx ‘n 2de plek uit 62 skuts met 835 punte behaal. Hy sorg so dat ‘n silwer medalje Alieland toe kom. Nellie Geldenhuys behaal ‘n 4de plek met 807 punte. Annika de Wet verwerf ‘n 46ste plek met 624 punte.

Hierdie skuts stel nooit teleur nie, hulle is passievol en gedetermineerd om die Alienaam hoog te hou.

Die Buffelkamp is terug Alieland toe met twee medaljes!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal