)

Wetenskap Expo – Hoërskool Punt leerders presteer

Wetenskap Expo. Drie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai het deelgeneem aan die Wetenskap Expo van die Eden Sentrale Karoo Streekskompetisie. Die streekkompetisie is van Eskom Expo vir jong wetenskaplikes.

Die streekskompetisie was in George aangebied op 29 en 30 Julie. Daar was 68 deelnemers aan die streekskompetisie.

Bianca Fitzgerald and Nathan Mattheus, grade 10, conducted an investigation into the interaction between sharks and people in Mossel Bay. They received a silver medal for their investigation. They are also category winners in the Animal Science section.

Abigail Marais, graad 9, het deelgeneem aan die Ingenieurs afdeling. Sy het met haar ontwerp van ‘n geutskoonmaker ‘n goue medalje verwerf. Abigail het ook ‘n spesiale toekenning vir die mees innoverende ontwerp in die afdeling verwerf.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal