)

Errie-skuts doen dit weer

Op Woensdag en Donderdag 10 en 11 Julie het Hoƫrskool Ermelo se skuts aan die sesde prysskiet vir 2019 deelgeneem. Komende week skiet die skuts die laaste kompetisie om tellings bymekaar te maak en sodoende uitgenooi te word na die Mpumalangafinaal wat op 2 en 3 Augustus in Middelburg plaasvind.

Op Donderdag 11 Julie het Shaun Kennedy, ā€˜n Protea Lugpistool-skut, die EHS besoek en die lugpistool-skuts gehelp. Hul het baie by hom geleer en EHS sien uit na die toekomstige kompetisies.

Die tellings wat geskiet is, is as volg:

In die sporterklas skiet Pieter de Beer 1312, Dehandri Morkel (L/S JJ van der Merwe) 1293, Henrea van Zyl 1293 (pb), Herman Holtzhauzen 1286, Renel Swanepoel 1244, GJ Swanepoel 1119 en Eloise Prinsloo 1102.

In die pistoolafdeling skiet Emma Stevens 618 (pb) en Reinhardt de Beer (L/S JJ van der Merwe) 589.

Baie geluk aan die skuts!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal