Baie geluk aan TheonƩ Theron, graad 10-leerder van EHS, wat uitstekend presteer het tydens die Rapha Paddock and Riding-skou in Bethal.
Sy behaal drie uitnemende eerste plekke in onderskeidelik Stap-klas, Draf-klas en Inhand-klas.
Baie geluk, TheonƩ.
EHS is besonder trots op jou.