)

Errie-skuts tref die kol

Die naweek van 26 en 27 April, het die Errie-skuts aan die derde prysskiet vir die jaar deelgeneem.

Sewe skole, naamlik Hoërskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie, Hoërskool Hoogenhout, HTS Middelburg, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Ben Viljoen en HTS Witbank het deelgeneem. Altesaam 124 skuts het geskiet en baie goeie tellings aangeteken.

Die Errie-skuts het, soos gewoonlik, hul baie goed van hul taak gekwyt. Van die tellings sluit in: Reinhardt Vorster 1436, John-Henri van Zyl 1317, Pieter de Beer 1311, Herman Holtzhausen 1267, Renel Swanepoel 1242, Dehandri Morkel (L/S JJ van der Merwe) 1189, Hendrea van Zyl 1130, GJ Swanepoel 1084 en Eloise Prinsloo 1080. Herentia van Zyl het haar persoonlike beste telling geskiet.

In die pistoolafdeling het Emma Stevens 569 en Reynhardt de Beer (L/S JJ van der Merwe, gr. 2) 528 punte aangeteken.

Baie geluk aan die skuts.

Die Erries is besonder trots op julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal