)

EHS-netbal sê Secunda die stryd aan

Op Dinsdag 30 April het die Erries teen Hoërskool Secunda te staan gekom op die netbalbaan.

Albei skole het uitstekende netbal gespeel. Die o/14A-span verloor met 15 doele teenoor 24, die o/14B-span verloor 15-18 teen Secunda se B-span, maar wen met 21-19 teen die C-span.

Die o/15A-span verloor 14-32 en die B-span verloor met twee doele teenoor 32 teen die B-span, maar speel gelykop teen die C-span.

Albei die o/16-spanne verloor ongelukkig met onderskeidelik 9-32 (A-span) en 2-16 (B-span).

Die tweede span verloor ook met 13-25 en die Hoërskool Ermelo Calstar eerste netbalspan stap van die baan met ‘n oorwinning van 31-25.

Baie geluk aan elke dogter wat pragtige netbal gespeel het.

EHS is trots op elkeen.

Foto bo: Marni Prinsloo in die lug

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal