Agt seuns en 8 dogters van Uppies het 26 April teen Diamantveld tennis gespeel. Die dogters het uitstekend gevaar en 9 van hul 13 wedstryde oortuigend gewen.
Diamantveld het op die ou end daarin geslaag om naelskraap te wen met 13-11. Dit was vir Uppies goeie kompetisie en mooi tennis het geseëvier.
Foto: Stefan Joubert