Nasionale Junior Skiet Kampioenskappe. Jaden Potgieter van Welkom Volkskool het op 8 en 9 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Junior skiet kampioenskappe. Hy word aangewys as SA Nr. 2 vir o/9 Veerluggeweer. Hy verwerf Nasionale kleure in o/13 in randslag, veer- en drukluggeweer en ook Nasionale kleure in o/9 veerluggeweer.
Volkies is baie trots op jou Jaden!!
Lees meer oor Welkom Volkskool: