)

Provinsiale Hokkie – Hoërskool Fichardtpark op Provinsiale vlak verteenwoordig

Provinsiale Hokkie. Lana van Deventer hokkiespeler van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope vakansie Fichies op provinsiale vlak verteenwoordig. Sy is lid van die Suid-Vrystaat hokkiespan en het teen gekombineerde spanne, bestaande uit Noord- en Oos-Vrystaat, meegeding. 

Lana was nie net die kaptein van haar span nie, maar is ook per geleentheid  as speler van die wedstryd aangewys. In twee van die wedstryde wat gespeel is, het Lana nie minder nie as vier doele aangeteken!

Die Suid-Vrystaatspan is ook na afloop van die toernooi as Vrystaatwenners bekroon.  Fichies is trots op ons hokkiester!

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal