)

Mpumalanga skiet – Errie skuts opgeneem in Mpumalanga span 

Mpumalanga skiet. Vyf van die Errie-skuts het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Skiet finaal te Witrivier deel geneem. Na afloop van die kompetisie is die Mpumalangaspan aangekondig wat in Oktober aan die Suid-Afrikaanse-kampioenskap in Randburg gaan deelneem. 

Die volgende Errie-skuts is ingesluit in die Mpumalanga-span:

  • Pieter de Beer
  • Dehandri Morkel
  • Marla de Jager
  • Jessica Ashmead
  • Leam Warren is aangewys as reserwe in die Pistoolklas

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal