)

Ligbron skuts neem deel aan Prysskiet 6

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het gedurende verlede week, vanaf Maandag tot Saterdag, 8 tot 13 Julie aan die prysskiet 6 kompetisie deelgeneem wat in Ermelo plaasgevind het. Die Liggie skuts het hulle goed van hul taak gewyt en die volgende plekke behaal:

In die o/14-afdeling het 49 skuts deelgeneem. Cobus Pretorius het 36ste geëindig met 957 punte en SJ van Eck het 42ste geëindig met 908 punte.

In die o/16-afdeling het 55 skuts deel geneem. Ligbron het die volgende plekke behaal: Sumé Snyman 4de met 1408 punte, Gerhard Botma 13de met 1308 punte, Erenst Botha 15de met 1297 punte, Morné van Aswegen 17de met 1284 punte, Roeland Minnaar 30ste met 1217 punte en Beverley Kirsten 51ste met 1097 punte.

Sophia Giliomee het in die o/21-afdeling deelgeneem waar sy ‘n 21ste plek behaal het met 1321 punte.

Die skuts sal vandeesweek vanaf Dinsdag tot Donderdag, 16 tot 18 Julie, by Hoërskool Ermelo deelneem aan die streeks-uitdunne.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal