Nasionale Junior skietkompetisie. Zakkie Venter van Welkom Volkskool het op 8 Oktober aan die Nasionale Junior skietkompetisie by die Excalibur skietklub deelgeneem. Hy verwerf sy nasionale kleure in 0/9 veerluggeweer en behaal ook ‘n telling van 90% in 0/13 drukluggeweer.
Volkies is trots op jou Zakkie!
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf