Hoofleiers Sentraal 2022. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoofleiers van Eie Haard Koshuis vir 2022 aangekondig. Baie geluk aan Nialize Cronjé en Jan-Harm van der Walt wat as hoofleiers van Eie Haard koshuis verkies is.
Lees meer oor Sentraal: