0/19 SA Netbaltoernooi. Drie leerders van Hoër Meisieskool Paarl – Renezia Andrews, Nicola Pople en Adri Carstens het die Kaapse Wynland verteenwoordig in die 0/19 SA Netbaltoernooi. Kerrin deNobrega, een van ons Old Girls, was ook deel van die span. Die span het vierde geëindig na bykomende speeltyd.
Renezia and Adri were invited to the SA team trials, after which Adri was selected for the team!
Well done!!
Lees meer oor Hoër Meisieskool Paarl: