)

Landboudal Kursus – Landboudal kursus vir Gr 10 en 11 leerders

Landboudal Kursus. Landboudal van Jacobsdal het die jaar die inisiatief geneem om ‘n kursusweek vir alle graad 10 & 11 leerders aan te bied. Leerders het vir ‘n volle week kursusse bygewoon wat deur kundiges in die veld aangebied is. Leerders kon kies uit die volgende een-en-twintig kursusse vir hul week:

Blokkursus, Skoonheid, Elektrisiteit, Dieresiektes, Kunsmatige insaminasie, Pakanneut, Houtwerk, Naaldwerk en lapverf, Wapenbevoegdheid, Kookkuns, Staaldraaibank, Noodhulp Vlak 1, Sweiskursus, Trekkers, Hekel en Brei, Skryf en Redaksie, Druiwe, Dragtigheidsondersoeke, Spysvertering in grootvee en Bottermaak.

Landboudal bedank al die aanbieders wat hierdie week vir die leerders moontlik kon maak. Dit is ‘n besonderse projek!

Foto’s verskaf

Lees meer oor lanbouskole: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal