SADTA Championships. Henze du Preez van Welkom Volkskool het die afgelope naweek aan SADTA -Ultimate Summer Championships deelgeneem.
Hy het die volgende plekke behaal:
3 de Plek Freestyle SOLO -Skuif op na Intermediate.
4 de Plek Medals Freestyle
4 de Plek Slowdance Solo.
Baie geluk met jou uitslae, Henze.
Foto verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool: