)

SAIC 2021 Uithouritte – BHVS se Marjulyn Myburgh en A J Myburgh

SAIC 2021 Uithouritte. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul ruiters, Marjulyn Myburgh en A J Myburgh, wat die Vrystaat verteenwoordig het by die SAIC 2021 Uithouritte. Die uithouritte het gedurende 7 tot 9 Oktober in Kathu in die Noord-Kaap plaasgevind.

Marjulyn Myburgh het eerste geëindig tydens die 160km rit en verwerf Springbokkleure.
A J Myburgh het derde geëindig tydens die 80km rit.

Baie geluk met jul prestasies!

Trekkertrots!

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal