Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se hokkie-dogters het die afgelope vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi by New Horizon deelgeneem.
Die o/18-spelers is Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena Inge Mienie, Izaan Barnard, Kelelo Moloi, Marjulyn Myburgh en Amelia Lamprecht.
Die o/16-spelers is Alyssa Roux, Jani Faber, Yani Greyvenstein, Elsje Hattingh, Elaine Letswara, Jennifer Wessels, Welmé Pretorius en Mianka van Niekerk.

Die o/14-spelers is Ané van Zyl, Lana Wessels, Teoné Jordaan, Nia McKay Helm, Ermari Botha en Leané Fourie.

Baie geluk aan al die spelers.
Trekkertrots!
Foto’s verskaf
Lees meer oor BHVS:
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








