[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]
Philip du Toit van Hoƫrskool De Aar, het die afgelope vakansie vanaf 4-6 Oktober in Kaapstad aan die 65ste WP Bisley skiet kampioenskappe deelgeneem.
Hy is gekroon as die Junior Kampioen en wen die Bernard Rens trofee.
HSDA is trots op jou, Philip!
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]