[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]
HoĆ«rskool De Aar se tennisspelers het weer hierdie jaar aan die jaarlikse JSR Sport Tennistoernooi vanaf 1 – 3 Oktober in Mosselbaai en Hartenbos, deelgeneem.
Daar is goeie tennis oor die drie dae gespeel teen skole soos Hoƫrskool Mosselbaai, Outeniqua, Hoƫrskool Klerksdorp, Curro Privaatskool en talle ander skole. Ten spyte van die reƫn wat lekker geval het kon HSDA se spelers nog steeds uitstaande tennis speel en het elke speler dit baie geniet.
Die uitslae is as volg: HSDA se Senior Dogters A-span eindig algeheel tweede in die toernooi en die Senior Dogters B-span eindig algeheel derde. Die Senior Seuns A-span moes die knie voor hul opponente buig en eindig algeheel vierde en die Senior Seuns B-span eindig algeheel vyfde.
B-Span: Amey Duvenhage, Anlie Human, Marieke Steyn en Corbin Ludick
A-Span: Clodelle Menne, Surina le Roux, ChanƩ en Vicky Coetzee
[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.17.2″ src=”https://northerncape.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/10/HSDA-tennisspelers-presteer-by-die-jaarlikse-JSR-Tennisstoernooi-2.jpg” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]