)

Hoërskool De Aar leerders presteer by Eskom Expo

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]

Die Nasionale kompetisie van die Eskom Expo for young Scientist het gedurende die vakansie in Johannesburg plaasgevind.

Drie van HSDA se leerders het die voorreg gehad om aan die geleentheid deel te neem. Jaco-Erik van der Merwe het met sy projek “Boereraat vir boorgate” ʼn goue medalje by die Expo in Kimberley verwerf en sodoende na die finale rondte deurgedring. Met die taak waarmee hy boorgate op ʼn goedkoop manier kan skoonmaak, verwerf hy ʼn brons medalje by die Nasionale byeenkoms.

Daniël du Toit en Armand Munz het silwer in Kimberley behaal met hul projek om uit afval organiese produkte energie te genereer vir arm huishoudings. By Nasionaal verwerk hul silwer.

Al drie is dit eens dat dit ʼn groot ervaring was om op so ʼn vlak te kon deelneem en dat die belewenis onder die hoogtepunte van 2018 sal tel.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal