Wes- Boland Skiet. Niel Koen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het onlangs aan die Wes-Boland skiet-kompetisie deelgeneem.
Hy behaal ‘n tweede plek in die juniors Windbuks rondte en ‘n pragtige eerste plek in die junior .22 rondte.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf