Trailseeker GTN. Hoërskool Ermelo graad 12 leerder, Luzaan Durand, het Saterdag, 29 Julie, aan die Trailseeker GTN bergfiets kompetisie deelgeneem.
Sy behaal ’n vyfde plek in haar ouderdomsgroep en eindig vier-en-twintigste van al die dames.
Trailseeker GTN. Ermelo High School Grade 12 learner, Luzaan Durand, took part in the Trailseeker GTN mountain bike competition on Saturday, 29 July.
She took fifth place in her age group, finishing twenty-fourth of all the ladies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf