ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Isabelle Moussier, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het ’n tweede plek (nasionaal) behaal by die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade, Addisionele Taal.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








