NRL .22 SA kampioenskappe. Luané Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie kategorie is al die deelnemers seuns en meisies o/18.
Luané is gekies om die SA NRL .22-span tydens die Wêreld Kampioenskappe, gedurende 7 tot 9 Julie 2023 in Maxton North Carolina, VSA te verteenwoordig.
NRL .22 SA championships. Luané Fick, learner of Bethlehem Voortrekker High School, participated in championships this past holiday. She finished third in her category, Young Guns. In this category, all the participants are boys and girl’s u/18.
Luané was selected to represent the SA NRL .22 team at the World Championships, during 7 to 9 July 2023 in Maxton North Carolina, USA.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf