)

Errie-skuts staan uit by SA’s

Tydens die Septembervakansie het agt van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Kaapstad deelgeneem.

Die skuts het besondere tellings geskiet.

In die sporterklas skiet Reinhardt Vorster 1431, John-Henri van Zyl 1371, Hendrea van Zyl 1323, Renel Swanepoel 1291, Dehandri Morkel (L/S JJ van der Merwe) 1286, Pieter de Beer 1274 en Herman Holtzhausen 1253. Emma Stevens skiet haar persoonlike beste van 667 in die pistoolklas.

Baie geluk aan elkeen van die skuts met die besondere prestasie om aan die SA’s deel te neem. EHS is besonder trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal