Uitsonderlike prestasies vir Uppie-skuts
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Tydens die vakansie, 30 September tot 4 Oktober, het die Uppie-skuts, as deel van die Noord-Kaapspan, aan die SA-skole skietkompetisie te Newcastle deelgeneem. Elné du Toit…
Vier Liggies opgeneem in Mpumalanga Skietspan
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 3 en 4 Augustus aan die Mpumalanga skole skiet finaal deelgeneem wat in Ermelo plaasgevind het. Sewe Liggie-skuts het aan die…
Hoërskool De Aar skuts skitter in Engeland
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Daniël en Philip du Toit, leerlinge van Hoërskool De Aar, het op 8 Julie na Engeland vertrek om aan die 149ste
Liggie-skuts neem deel aan Noord Gauteng-Ope
Sewe van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se skuts het die afgelope skoolvakansie aan die Noord-
Errie-skuts skiet goed
Die naweek van 11 en 12 Mei 2018 het die skuts van Hoërskool Ermelo aan die vierde prysskiet vir die jaar
Uppies skiet uitstekend in Landboudal
Hoërskool Upington se skietklub gaan vanjaar van krag tot krag. Hul het dié jaar begin met 20 skuts waarvan 16 dié naweek teen Landboudal gaan skiet het. Die klub groei…
Hoërskool Florida skuts
Hoërskool Florida skuts neem deel aan SAARA se Oos-Kaap ope
Florries skuts neem deel aan die SATRA .22 kompetisie
Hoërskool Florida skuts, Caitlin Oelofse (agter), Christiaan Bredenkamp en Nadine Nel het vanaf 1 tot 6 April
Errie-skuts begin seisoen goed!
Die skietseisoen het op 22 Februarie 2018 vir die skuts van Hoërskool Ermelo begin.
Dassies kan raakskiet
Ses van Hoërskool Langenhoven in Riversdal se skyfskietters het op Saterdag, 10 Februarie 2018 aan ‘n Luggeweer skyfskietkompetisie, wat deur South African Air Rifle Federation (SAARA) Eden aangebied is, deelgeneem…
Hoërskool Upington skuts vaar goed by skietkompetisie.
Tydens die Hotazel 1ste liga skietkompetisie, gehou op 23 en 24 Februarie 2018 by Hotazel, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. o/21 10m staan Sportergeweer Elné du Toit…
Johanné en Anouska van Hoërskool Langenhoven in Riversdal kán skiet
Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer. Beide het in die vroue…
Uppieskuts se uitnemende SA-skietkompetisie:
Tydens die Oktober-vakansie het Hoërskool Upington se skuts, as deel van die Noord Kaap-skietspan, hulleself onderskei tydens die SA-skietkompetisie. As o/21 Veergeweerskut kry Rian Loots brons vir sy drie-posisie, silwer…
Dasse-skuts presteer
Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem. Lourens…
Leerders van Voortrekker gekies vir KZN skyfskietspan
Baie geluk aan (v.l.n.r) SP Nel, Zandra Grové en Nick Walker, van die Hoërskool Voortrekker,
Dasse se skuts skiet raak
Hoërskool Langenhoven se skyfskietspan het vanaf 26 – 27 Augustus 2017 te Bellville, aan die Wes-Kaap kampioenskappe deelgeneem en mooi presteer.
Uppie-skuts in VSA
Drie van Hoërskool Upington se leerders het tydens 12 to 31 Julie in Denver, Colorado gaan deelneem. Die drie leerders: Elné du Toit, Francois du Plessis en Juan Steenkamp het…
Hoërskool Upington se skuts presteer by WP-Posliga
Tydens die WP-Posliga kompetisie het die o/21 Sportergeweerspan van Uppies `n goue medalje verower. Die span bestaan uit Elné du Toit, Francois du Plessis, Juan Steenkamp en JP Smith. By…
Uppie-skuts presteer
Tydens die finale skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Augustus te Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Elné du Toit kry 2 goue medaljes, Juan Steenkamp kry…
Uppie–skuts in SA Spanne
Die volgende Uppie-skuts kry SA spanne en gaan 29 September – 6 Oktober aan die SA-kompetisie te Newcastle in KZN deelneem: A-Span: o/21 Sportergeweer     Elné du Toit A-Span: o/16 Sportergeweer     …
Hoërskool Bastion vaar goed in skyfskiet
Die volgende leerders van Hoërskool Bastion het die 29ste Julie 2017 aan die .22 Gauteng
Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12797,12798,12799,12800,12801″ fullwidth=”off” posts_number=”5″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land…
Kolskoot vir Uppies
Op 31 Maart en 1 April 207 het drie Uppieskuts aan die finale VSA-proewe deelgeneem wat in Florida, Johannesburg, gehou is. Die kompetisie bestaan uit twee drie-posisie en een 10m…
Hoërskool Upington skiet met baie goeie resultate!
2016 Landboudal Skiet:  20-21 Mei 2016 Hoërskool Upington se leerders









